Monday, September 12, 2011

Verjaarsdae 12 - 18 September

Kan julle glo 'n week waarin niemand verjaar nie?!


My gebed vir julle ALMAL hierdie week uit Kol 1 : 9 - 10


Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle Sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God.




No comments: