Monday, February 28, 2011

Verjaarsdag 28 Februarie - 6 Maart

Hierdie week se ons geluk aan:

LIAAN KOEN
op die
28 ste
**********
LAWRENCE FREEMAN
saam met
ELMARIE STEMMET
op die 1 ste
**********
DANELLE VILJOEN
op die 2 de
*********
HENCO GERMISHUYS
en
JULIA FREEMAN
op die 4 de
**********
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE
HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG
EN BAIE SPESIALE NUWE LEWENSJAAR

Monday, February 21, 2011

Verjaarsdae 21 - 27 Februarie

En so stap die tweede maand van die nuwe jaar na sy einde.

Ons verjaarsdae hierdie week is:

Michael Viljoen
op die
22 ste
**********
Viljoen Dreyer
op die
23 ste
**********
Valerie Koen
op die
26 ste
**********
Andre Prinsloo
op die
27 ste
**********
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
MAG DIT 'N JAAR VOL SEENINGE
EN 'N DAG VOL BEDERF WEES

Monday, February 14, 2011

Verjaarsdae 14 - 20 Februarie

EK HOOP DAT ALMAL VAN JULLE 'N WONDERLIKE
VALENTINES DAG GEHAD HET
LAAT ONS ONTHOU DAT DIT NIE 'N DAG IS OM TE ONTVANG NIE
MAAR 'N DAG OM TE GEE :-)
Ons verjaarsdag mense vir die week is:
MARISKA BASSON
op die 16 de
**********
PETER CALLAGHAN
op die 19 de
**********
WESLEY STRICKLAND
op die 20 ste
**********
LEKKER VERJAAR JULLE DRIE
MAG DIT 'N SPESIALE DAG EN
BESONDERSE JAAR VIR JULLE WEES!

Wednesday, February 9, 2011

Min dae vir die klein De Lucchi

Met die kleinding se geboortetyd wat nou nader kom, was dit tyd om vir mamma en pappa 'n partytjie te gee.

Page3

Vriende en familie wat die geleentheid bygewoon het. Onder reg is "ouma" Linda.

Page2

Die eetgoed was te oulik met klein babatjies ens. Mens kon sommer sien dat hier 'n klein dogtertjie oppad is.

165561_1684034312006_1572062728_1498906_720121_n

Mamma Laurielle en pappa Michael besig om die geskenkies oop te maak. Lyk hulle nie te oulik nie :-).

Page1

Hierdie kleinding gaan darem kan opdress en speel as mens so kyk na al die geskenkies.

Nou sien ons uit saam met julle na haar aankoms ...

Monday, February 7, 2011

Verjaarsdae 7 - 13 Februarie

Ons verjaarsdae hierdie week is:

EDDIE STRICKLAND
op die
11 de
**********
URSULA PIENAAR
op die
12 de
saam met
DANAE VON MOLENDORFF
(sal lekker wees om 'n foto van Danae te kry)
**********
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
ONS WENS VIR JULLE 'N WONDERLIKE NUWE LEWENSJAAR TOE
EN HOOP DAT DIE VERJAARSDAG
SPESIAAL EN PROPVOL BEDERF SAL WEES

Wednesday, February 2, 2011

Twee daggies in Kaapstad

Net 'n vinnige paar daggies in SA en 'n bietjie in die Kaap om my ma by die aftreeoord in Hermanus ingeburger te kry. Ek wonder of julle ouens in die Kaap weet hoe gelukkig julle is om daar te kan bly.
Het net met vier mense kon opvang. Eerstens dankie Rene en Ronelle vir die tydjie maak om saam koffie te drink. Ons het niks koek geeet nie, maar ek kon darem 'n foto of twee neem. Nie seker wat nig Rene hier doen nie ....
Maar sy het haar ernstig nie aan die kamera gesteur nie en haar gebakte kaaskoek geeet. Miskien as ek my oe toe hou sal niemand my sien nie .... Wie het nou die eetgoed hier voor my neergesit? Ek kon ook een aandjie 'n bietjie saam met tannie Omie en Schalk kuier en mooi geen foto's geneem terwyl ons geeet het nie - ander het partymense nooit geeet nie. Daarna moes ons die hele winkelsentrum deurstap opsoek na 'n geskikte agtergrond vir 'n foto - ek dink die twee lyk baie mooi op die foto.










Die kersie op die koek was toe die tannie op een van hierdie 4D ritte wou gaan en Schalk sonder 'n keuse ook saam is. Ek kon die patelje van buite af bekyk op 'n tv skerm en het sommer 'n klein videotjie geneem - spyt mens kan nie die woorde hoor nie .... kan julle liplees :-).
Dankie ook vir julle twee se tyd om saam met my te kuier.

Tuesday, February 1, 2011

Verjaarsdae 31 Januarie - 6 Februarie

Baie geluk aan die volgende familielede met hulle verjaarsdag hierdie week!



TRACY VAN ZYL

en


CHARON PREUSS

wat beide saam met my verjaar

op die

2 de

HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG EN 'N SPESIALE JAAR

MAG AL JULLE DROME VIR DIE JAAR WAAR WORD!