Monday, February 23, 2009

Verjaarsdae 23 Februarie - 1 Maart

Nog 'n lekker besige week op die verjaarsdag front .....

ONS SE BAIE GELUK AAN:


ROSSOUW
wat op die 25 ste
21 word !!!!!
(Jammer ons het geen foto nie)
****************************************


KOEN
op die 28 ste
**********************************************

FREEMAN
is 3 jaar oud
Op die 1ste
(Ongelukkig ook geen foto van hom)
****************************************
Stemmet
verjaar ook op die 1 ste
**********************************************
AAN ALMAL VAN JULLE 'N WONDERLIKE DAG EN GESEENDE
NUWE LEWENSJAAR WAT VOORLE

Tuesday, February 17, 2009

Nog 'n kleinseun om mee te spog

Chantal stuur vir ons die nuuste foto van klein Carlu (Oom Sammy se kleinseun) wat Valentynsdag geneem is. Sy se dat haar pa hom vreeslik sou geniet het. Hy het Kersfees 'n gereedskapstel by sy ouma Bokkie gekry en nou le die driewiel of karretjies orals onderstebo sodat hy hulle kan regmaak -- nes soos oupa Sammy. Die foto is geneem voor skool want hulle moes wit en rooi vir Valentynsdag aantrek. Chantal se dat hy voorwaar die lig in hulle lewe is!
(Nou waar is al daardie ander kleinkinders foto's van julle almal?)

Monday, February 16, 2009

Verjaarsdae 16 - 22 Februarie

Sommer 'n klomp wat hierdie week verjaar. Ons se BAIE GELUK aan ....

(Tertia en Andre Dreyer se jongste dogter)
wat op die 16 de VERJAAR
********************

CALLAGHAN
(Amanda van Bennie se man)
wat op die 19 de VERJAAR
********************


STRICKLAND
(Eddie se seun)
wat op die 20ste VERJAAR
********************

vVAN VUUREN (Jnr)
(Denise van tannie Babsie se seun)
wat op die 21ste VERJAAR
********************
EN

KOEN
(Valerie en Koenie se seun)
wat op die 22ste VERJAAR
*************************
HOOP DAT JULLE 'N WONDERLIKE
VERJAARSDAG EN NUWE LEWENSJAAR HET