Monday, December 24, 2012

Kerswense van die Holloways

 
Hiermee wens ons dat hierdie dag alles wat Christus aarde toe gebring het, vir julle almal inhou - liefde, vrede en vreugde. 
 
'n Baie Geseende Christusfees aan al ons familie en dankie dat julle deel is van ons lewens.
 
Liefde Eddie, Sandra, James, Leane, William & Nelmari

Sunday, December 23, 2012

Kerswense van die Oberholzers




Ons wil net vir almal n baie geseende Kersfees toewens en ons hoop dat die nuwe jaar regtig n mooi jaar met goeie gesondheid en voorspoed op elke gebied sal wees
 
ook dat elke gesin mekaar sal waardeer en koester,
 
maar dat ons bowenal sal onthou waaroor Kersfees regtig gaan.
 
Liefde Sarel, Christelle en Michael

Saturday, December 22, 2012

Kerswense van Oom Henry en gesin



Ons wense vir julle is n heerlike Kersdag en net voorspoed en seeninge vir die jaar wat voorle.

Liefde oom Henry en tannie Beatie

Friday, December 21, 2012

Kerswense van die Du Toit’s




'n Baie Geseënde Kersfees aan al ons familie!!  

Mag Ons Hemelse Vader julle seen met baie liefde, vrede, vreugde, genade en gesondheid. 

Geniet die Feestyd met julle familie en vriende.  Kuier, eet en lag lekker (soos net ons Viljoens kan doen) !!  

Liefde,

Hennik & Ronelle

Wednesday, December 19, 2012

Kerswense van tannie Omie





Aan my dierbare familie
 
'n Baie geseende Christusfees  word jul almal toegebid
en
mag goedheid en guns jul deel wees in die Nuwejaar.
 
"..............en sy sal n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos "
 
Lekker kuier en kom veilig tuis
 
Lief julle
tani Omie x

Monday, December 17, 2012

Kerswense van die Heyns familie



 
'n Baie Geseende Kerstyd en 2013 word julle almal toegewens.
Mag ons almal die Ware betekenis van Kersfees besef en LEEF in hierdie tyd
en mag 2013 n GROOT EN GESEENDE jaar wees vir elke familielid.
Baie liefde
Andre Karin en Wiaan

Saturday, December 15, 2012

Kerswense van die Campbells




Aan al ons familie en vriende wil ons ‘n geseende Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwe jaar toewens.

Mag die vrede vn Christus met jul almal wees oor die Kersgety en Sy liefde jul omvou

Aan die wat met vakansie gaan en op die paaie is, wil ons bid dat jul veilig sal reis.

Baie liefde aan almal
Thomas en Ruth 


Thursday, December 13, 2012

Kerswense van die Smitte




'n Baie Geseende Kersfees aan al my oulike familie.
Mag jul Sy genade en seen ervaar in hierdie tyd.
Geniet dit saam met jul familie en vriende.
Mag die Voorspoed met jul mors.
 
Baie liefde Chris, Rene en kinders
 
 

Tuesday, December 11, 2012

Kerswense van die Pienaars

IMG00354-20121129-0926

Ho ho ho!

Wat ‘n jaar….jaar vol trane en laggies, vol vreugdes en hartseer….maar dankie Here dat ons weet U los ons NOOIT en in die moeilike tye dra U ons!
Mag julle elkeen die Feesseisoen heerlik uitrus, julle batterye herlaai, julle families geniet en julle magies gee dit waarvoor hy lus het!! (van ‘n tamatie tot ‘n MAGNUM roomys!!haha)

Familie is kosbaar….koester dit!

Tonne liefde en blessings!
Chantal, Juan, Carlu en Franco Pienaar (Sammy se dogter)

Sunday, December 9, 2012

Kerswense van die Neethlings

IMG_4127
 
Ons wens al die familie n baie geseende Kersfees toe.
Veilig reis en geniet die spesiale tyd saam met jul geliefdes.
Jammer ons kan nie hierdie Kersfees in die Kaap wees nie maar ons sien julle binnekort.
Baie liefde,
Renier, Monique & Lea Neethling

Thursday, November 29, 2012

Kersmark




Christelle laat weet dat Karin-hulle se kerk, AGS Kruisgemeente Durbanville
(h/v Van Breda en St John's) se kersmark reeds begin het!

Die Kersmark hou aan tot 8 Desember.
Oor die 100 uitstallers met Andre en Karin wat die kombuis behartig.  Daar is heerlike etes soos Lasagne, hoenderpastei en slaai, kerrie mince vetkoeke, pannekoek, terte, koeke en nog vele meer.
Die pryse is baie billik en daar is take-aways beskikbaar vir die vroue wat wil heeldag shop en in die aand iets lekekrs vir hul mans en kinders wil he.  Dit alles in 'n heerlike kuier kos-tent.
 
Tye:  Ma - Vr:  10h00 - 19h00
Sa: 09h00 - 15h00
Kom al die familie lede in die omgewing ... lekker kuier, eet en shop.... dit klink soos 'n plek waar julle wil gaan kuier en ondersteun.   En die kanse is baie goed dat jy iewers 'n familielid gaan raakloop om te groet!

(Jammer ek kan nie aflewering bestel Abu Dhabi toe nie)


Thursday, November 22, 2012

Nog 'n verjaarsdagmaatjie

Gedurende November het ons nog 'n verjaarsdagmaatjie gehad en hierdie een het 5 geword!  
IMG-20121104-00188.jpg
 
Klein Kristen (tannie Joy en oom Kowie se kleindogter) het vroeer die maand verjaar.  Hier is sy saam met pappa Pieter.
 
IMG-20121104-00198.jpgIMG-20121104-00204.jpg
 
Mickey en Minnie Muis is op die oomblik haar gunsteling en dit was ook die tema van haar partytjie.  

IMG-20121104-00199.jpg

Kyk net hoe oulik 

IMG-20121104-00228.jpg

Baie geluk Kristen, kan sommer sien dat dit 'n baie lekker partytjie was.

Baie dankie vir die aanstuur van die foto's Celeste, ons waardeer.

Wednesday, November 21, 2012

Franco word 2!

Die nuus en foto's van die familie se kant is maar min, so dit was baie lekker om weer van Chantal te hoor om haar nuus met ons te deel.
 
FRANCO2B
 
Haar "baba" Franco het verlede week 2-jaar oud geword.  Syne dat Barney op die oomblik die groot liefde in sy lewe is, was dit ook die tema vir die partytjie. 
FRANCO2A
 
Die aand voor sy verjaarsdag het ouma Bokkie vir hom 'n lekker chocolade koek gebak, so die partytjie het sommer oor 'n paar dae geloop :-).  Dit lyk asof die koek baaaieee lekker was. 
 
Geluk Franco!

Monday, October 22, 2012

Verjaarsdae 22 - 28 Oktober

Verjaarsdae vir hierdie week is:

MAYA ROY

op die 

24ste

**********

GP VAN NIEKERK

saam met

THOMAS CAMPBELL

en

LIZA BURDEN

op die 

25ste

**********

DIEGO DE GOUVEIA

op die

26 ste

**********

GELUK MET JULLE VERJAARSDAE

HOOP JULLE WORD SOMMER LEKKER BEDERF

VANDAG EN DIE HELE JAAR WAT VOORLE


Monday, October 15, 2012

Verjaarsdae 15 - 21 Oktober

Hierdie week se ons baie geluk aan:

MAXIE OOSTHUIZEN

op die

16 de

**********

TUNIN ROY

op die

19 de

**********

CLAUDIA FREEMAN

saam met

REUBEN GROBLER

op die

20ste

**********

WIAAN HEYNS

op die

21 ste

**********

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE

MAG DIT 'N SPESIALE DAG 

EN GESEENDE NUWE LEWENSJAAR WEES

Monday, October 1, 2012

Verjaarsdae 1 - 7 Oktober

Baie geluk met julle verjaarsdae ...


JOY STEMMET 
 
 
op die 1ste
 
 
********* 
 
 
SCHALK VILJOEN 
 
 
op die 6 de
 
 
 MAG DIT 'N DAG PROPVOL BEDERF WEES
 
EN MAG DIE NUWE JAAR GESEEND WEES.



Monday, September 24, 2012

Verjaarsdae 24 - 30 September

Hierdie week is ons verjaarsdae:

HANNAH PREUSS
 
en
 
MONIQUE NEETHLING
beide op die
 
30 ste
 
 
Baie geluk julle twee.  Hoop dat die jaar geseend sal wees en
 
die dag een groot bederf!
 

Monday, September 17, 2012

Verjaarsdae 17 - 23 September

Na verlede week van geen verjaarsdae nie, is daar darem eentje wat hierdie week verjaar.

Baie geluk met jou verjaarsdag 

hierdie week

WERNER VAN ZYL

op die 21 ste

Hoop dis 'n wonderlike dag

en jaar vir jou!

Tuesday, September 11, 2012

Die lief en leed van die huismark

Christelle skryf dat die huismark verlede naweek goed verloop het.  'n Groot dankie vir al die tannies, niggies, kleinniggies en agter kleinniggies wat kom kuier het.

Spesiale dankie vir Amanda en Benitha wat as hoof-shoppers uitgesonder moet word.  (Sou dit 'n familie geen wees?)


Sy wil egter simpatie met Ursula en Tracey betuig wat al hulle dae met "daai ouma" gehad het.  Die kindertjies is/was baie soet, maar soos op die foto gesien, is dit baie duidelik wie die probleem-kind is. 


Thursday, September 6, 2012

Huismark eerskomende Saterdag

Ek het die volgende briefie van Christelle gekry oor hul "Huismark" eerskomende Saterdag.



Ons hou die 8ste September 'n huismark hier by ons huis met mooi
geskenke, juwele, kinderklere, kinderspeelgoed en nog vele meer.  Kom
loer asseblief in en nooi julle vriende!!  Dit beloof om 'n lekker kuier
te wees.....

Waar : Omegastraat 3, Kuilsrivier
Wanneer : Saterdag, 8 September 2012
Tyd : 10:00 tot 14:00

Hoop om jou daar te sien!

Christelle

Kom ons gaan ondersteun 'n bietjie .... en kry boonop kans om geskenkies te koop en lekker te kuier.

Monday, September 3, 2012

Verjaarsdae 3 - 9 September

Baie geluk hierdie week aan:

LEON MARITZ

op die 3 de

**********

STEPHAN GERMISHUYS

op die 4 de

**********

PIETER STEMMET

saam met

ANGELIQUE PREUSS

op die 7 de

Hoop dit gaan sommer 'n groot bederfdag

en wonderlike nuwe lewensjaar wees!

Monday, August 27, 2012

Verjaarsdae 27 Augustus - 2 September

Hierdie week se verjaarsdae is:

PAULA VAN NIEKERK

op die 27ste


Paula hoop jy het 'n wonderlike dag en verjaarsdag gehad!

Monday, August 20, 2012

Verjaarsdae 20 - 26 Augustus

Hierdie week se ons geluk aan:

EMILIE PIENAAR

op die 20 ste

**********
ADELE BURDEN

op die 22 ste

**********
MARLI OOSTHUIZEN

saam met

AVELINA DE GOUVEIA

op die 23 ste

**********
COLETTE GERMISHUYS

op die 25 ste

**********

Baie geluk julle!  Mag dit 'n baie spesiale dag en nuwe lewensjaar wees!


Monday, August 13, 2012

Verjaarsdae 13 – 19 Augustus

Aan almal wat hierdie week verjaar:

MILANN VERMEULEN 
 
op die

15 de

*********

RENE SMIT 
 
saam met

MARIETJIE CAMPBELL

op die

17 de

**********

JACO HAMMAN (Snr)

op die

19 de

*********

BAIE GELUK, HOOP JULLE WORD LEKKER BEDERF

EN DIS PROPVOL BLESSINGS!

Monday, August 6, 2012

Verjaarsdae 6 – 12 Augustus

 Hierdie week se verjaarsdagwense kom lekker vanaf die Kaap vir my:
DEBBIE GERMISHUYS 
 
op die

7 de

**********

HENRY VILJOEN 
 
op die

9 de

*********

ESTELLE DU TOIT

saam met

LEANE HOLLOWAY

op die

10 de

**********

baie geluk met julle verjaarsdae

mag dit 'n wonderlike dag en jaar wees

propvol blessings!

Monday, July 30, 2012

Verjaarsdae 30 Julie - 5 Augustus

Hierdie week se ons geluk aan: 
MICHAEL PREUSS 
 
op die

30 ste

**********

NAOMI VAN NIEKERK 
 
op die

5 de

**********

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE

MAG DIE DAG EN JAAR NET VOL VREUGDE EN BLESSINGS WEES!

Monday, July 23, 2012

Verjaarsdae 23 – 29 Julie

Vanaf Namibia verjaarsdagwense vir:


MARTIN FREEMAN
op die
27 ste

**********

CHANTAL PIENAAR

op die

28 ste

**********

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
MAG DIT 'N WONDERLIKE DAG EN JAAR WEES!

 

Monday, July 16, 2012

Verjaarsdae 16 – 22 Julie

Hierdie week se verjaarsdae is:

PIETER VILJOEN

op die

16 de

**********

KOWIE STEMMET

op die

17 de

**********

VINCENT GROBLER

saam met

SANDRA ROSSOUW
 
op die

19 de

**********

JACO HAMMAN (JNR)

op die

22 ste

**********

BAIE GELUK ALMAL VAN JULLE!

HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG EN

DAT JULLE LEKKER BEDERF WORD.

Monday, July 9, 2012

Verjaarsdae 9 – 15 Julie

'n Baie stil week vir verjaarsdae in die familie, niemand verjaar nie.

Hoop dis 'n wonderlike geseende week vir ALMAL van julle!

Monday, July 2, 2012

Verjaarsdae 2 – 8 Julie

Ons verjaarsdae hierdie week is almal op dieselfde dag:


CHRISTELLE ROY

saam met

ANTON PRINSLOO

en

RONELLE DU TOIT

op die

5 de

Baie geluk met julle verjaarsdag

Mag dit 'n besonderse dag en jaar wees!

Monday, June 25, 2012

Verjaarsdae 25 Junie - 1 Julie

Ons verjaarsdae hierdie week is:



JAMES HOLLOWAY
op die 26 ste

**********

MELANIE PREUSS

op die 28 ste

**********

Mag dit 'n baie besonderse dag en

Nuwe Lewensjaar wees

Monday, June 18, 2012

Verjaarsdae 18 - 24 Junie

Ons se geluk aan:

JESSICA VILJOEN

op die 18 de

**********
BOKKIE VILJOEN
op die 20ste

**********

Hoop dis vir julle 'n dag propvol bederf

en mag die nuwe lewensjaar net die mooiste inhou!

Monday, June 4, 2012

Verjaarsdae 4 - 10 June

Hierdie week is dit die verjaarsdae van:

KAREN KOEN

saam met

SAREL OBERHOLZER

op die 8 ste

**********

FRANSIE BASSON
op die 10 de
**********

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE

HOOP DIT GAAN 'N GREAT DAG EN

GESEENDE NUWE LEWENSJAAR WEES!

Monday, May 28, 2012

Verjaarsdae 28 Mei - 3 Junie

Na 'n maand van baie verjaarsdae, is hiertoe week maar stil.  Ons se geluk aan:

NATALIE ROSSOUW

op die 3 de

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG

ONS HOOP DIS 'N MOOI DAG EN SPESIALE JAAR VIR JOU!

Tuesday, May 22, 2012

Nog nuus vanaf die Dreyers

Baie geluk aan Viljoen wat weer vanjaar vir die Cravenweek gekies is!

IMG00672-20120118-0711


Die Cravenweek is vanjaar in Port Elizabeth gedurende Junie maand.  Viljoen ons hoop dat dit sommer baie goed met jou sal gaan, ons is almal baie trots op jou.  Tes as julle ons laat weet wanneer sy wedstryde is, kan ons almal hom voor die TV ook ondersteun.

Monday, May 21, 2012

Verjaarsdae 21 - 27 Mei

Hierdie is 'n week van dubbels, en ons se geluk aan:

KEVIN VILJOEN

Kevin
 
saam met
 
MICHELLE VILJOEN
op die
13838 235020470849 731435849 4268620 5392691 n
23 ste
 
**********
WILLIAM HOLLOWAY
 
saam met
 
GEORGE PREUSS
 
op die
 
24 ste
 
**********
WERNER VON MOLENDORF
 
saam met
 
OCKERT VERMEULEN
 
op die
 
26 ste
 
**********
CHRIS SMIT
 
saam met
 
JOHN FULLEX
op die
 
27 ste
 
*********
 
MAG DIE NUWE LEWENSJAAR VIR JULLE
NET PROPVOL BLESSINGS WEES
EN MAG JULLE BEDERF WORD OP JUL VERJAARSDAG

Friday, May 18, 2012

‘n Trotse ouma deel

Tertia laat weet dat klein Karea vroeer in Mei gedoop is.  Sy en Andre kon ongelukkig nie dit bywoon nie, maar in hulle harte was hulle daar.  Dankie vir die aanstuur van die foto's Tes. 

IMG-20120506-00012

Mamma Madre en Pappa Ernest met klein Karea.

    IMG-20120506-00007

Saam met Madre en Karea op hierdie spesiale geleentheid is ook Mariska en klein Souneke wat by die dag groter word.

IMG-20120506-00009



Klein Karea baie geluk met hierdie spesiale geleentheid waar pappa en mamma belowe het om jou vir God groot te maak en jou van Hom te leer.  Ons bid vir hulle vir wysheid om jou altyd reg te hanteer en ons bid dat jy gelukkig sal wees en dat jy eendag wanneer jy groot genoeg is, ook self sal kies om liewe Jesus lief te he en om Hom te dien.