Monday, May 31, 2010

Verjaarsdae 31 Mei - 6 Junie

Hierdie week het ons net een persoon om voor geluk te se
Op die 3 de
verjaar
Natalie Rossouw
BAIE GELUK ONS WENS JOU 'N MOOI DAG EN WONDERLIKE NUWE LEWENSJAAR TOE

Sunday, May 30, 2010

Verjaarsdae 17 - 30 Mei

Skuus dat hierdie gelukwense laat is, ek het bietjie gesukkel met die pos van die blog. Ek hoop dat julle almal lekker verjaar het en dat julle familie en vriende jul vreeslik bederf het.
LAURIELLE DE LUCCHI
(Oom Dan se kleindogter)
op die 18 de
*********************
PIERRE VILJOEN
(Oom Sammy se seun)
op die 19 de
WAT 40 GEWORD HET
**********************
MICHELLE VILJOEN
(Michael se vrou)
op die 21 ste
***********************
KEVIN VILJOEN
(Oom Dan se agterkleinseun en die oudste agter-agterkleinseun van ouma en oupa)
op die 23ste
***********************
WILLIAM HOLLOWAY
en
GEORGE PREUSS
op die 24ste
************************
WERNER VON MOLENDORF
en
OCKERT VERMEULEN
(beide tannie Joy se skoonseuns)
op die 26ste
**************************
CHRIS SMIT
(Rene se man)
op die 27 ste
***************************
ONS WENS JULLE 'N BAIE MOOI JAAR TOE
MAG AL JULLE DROME WAAR WORD

Monday, May 10, 2010

Verjaarsdae 10 - 16 Mei

Ons verjaarsdae hierdie week is:

JEANETTE VILJOEN
(Danie se skoondogter)
op die 11 de
*************************
BABSIE VILJOEN
op haar 83ste verjaarsdag

op die 15 de
saam met
GERRIE PIENAAR
(Jeanette se skoonseun)
en
LYNETTE PRINSLOO
(Denise se dogter)
Ons wens julle 'n wonderlike dag en nuwe lewensjaar toe. Hoop julle word sommer baie bederf!

Monday, May 3, 2010

Verjaarsdae 3 - 9 Mei

Aan ons verjaarsdagmaatjies hierdie week:

CARIN-LEE MARITZ

op die 5 de
*******************
PIETER VILJOEN
op die 8 ste
********************
en
GILLIAN KOEN
op die 9 de
MAG DIT 'N BAIE MOOI DAG EN NUWE LEWENSJAAR WEES