Monday, January 25, 2010

Verjaarsdae 25 - 31 Januarie

So met die laaste week van Januarie se ons geluk aan:

ANNEKE DU TOIT

op die 25 ste

************************

JOHN FULLEX

op die 27 ste


en


MARK CAMPBELL

op die 29ste




HOOP DIS 'N WONDERLIKE SPESIALE DAG VIR JULLE


EN NET DIE MOOISTE VIR DIE NUWE LEWENSJAAR.


MAG JULLE DROME VANJAAR WAAR WORD ;-)

Monday, January 18, 2010

Verjaarsdae 18 - 24 Januarie

Hierdie week se ons geluk aan:



Carin Maritz
op



19 Januarie
*******************************
LINDA FULLEX
op
20 Januarie
**********************
EN
RUTH CAMPBELL
op
21 Januarie

ONS WENS JULLE 'N JAAR VAN GOEIE GESONDHEID

EN BAIE BLESSINGS TOE!!

LEKKER VERJAAR!

Monday, January 11, 2010

Verjaarsdae 11 - 17 Januarie

Die eerste maand van die jaar is ampertjies halfpad en ons se geluk aan:


Marius Geyser
op

11 Januarie

*************************************

Celeste von Molendorff

op

13 Januarie

*************************************

en

Timothy Burden

op

17 Januarie

***********************************

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE

ONS HOOP DIS 'N BESONDERSE DAG PROPVOL VERRASSINGS

EN 'N WONDERLIKE NUWE LEWENSJAAR

Monday, January 4, 2010

Verjaarsdae 4 - 10 Januarie

So in die eerste week van die nuwe jaar se ons geluk aan:

Hennik du Toit
(Ronelle se man)
op die
5 de
********************************



Ina Maritz
(Oom Gerhard se vrou)
op die
6 de
********************************



Daphne Viljoen
(Oom Dan se kleindogter)
op die
7 de
***************************************
en
Suzaan van NIekerk
(GP se dogter)
op die
10 de
ONS WENS JULLE 'N BESONDERSE DAG
EN VERJAARSDAG TOE!