Monday, November 30, 2009

Verjaarsdae 30 November - 6 Desember

Die laaste maand van die jaar het aangebreek:

ILSE
Maritz
(Tannie Tossie se kleindogter)
op die 1ste
**************************
MADRE
Dreyer
(Billy se kleindogter)
op die 6 de
**************************
GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
HOOP DIS 'N SPESIALE DAG EN SPESIALE JAAR WAT VOORLE

Monday, November 23, 2009

Verjaarsdae 23 - 29 November

Ons verjaarsdae hierdie week is:

BENITHA
de Gouveia
(Bennie se dogter)
op die
25ste
************************
LEANA
Smit
(tannie Babsie se kleindogter)
op die
27 ste
************************
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
MOOI DAG EN JAAR WAT VOORLEI

Tuesday, November 17, 2009

Vroee Kersfees

Dis blykbaar 'n jaarlikse gebruik dat die Preuss familie reeds in November hulle Kersfees-partytjie gehou deur Denise hou. Ek's seker dat dit 'n baie spesiale dag propvol herinneringe was. Sekere mense (lees Rene) het belowe om foto's te stuur, maar tot dan, hier is 'n paar wat Ronelle aangestuur het. Dankie daarvoor.

100_1299

Almal het lekker in die tuine onder sambrele gekuier.

100_1300

Die Stemmet-susters kuier saam

. 100_1301

Tannie Omie, oom Deon, Denise, Hennie gesels met tannie Joy en oom Kowie.

100_1306

Al die jongste kinders (ongeag die ouderdom) het geskenkies gekry. So sou ek heeltemal uitgemis het.

100_1309

Twee van die susters met swaers (tannie Ruth was nog aan die herstel na haar operasie)

Monday, November 16, 2009

Verjaarsdae 16 - 22 November

Skuus ek's laat - het klaar raas gekry :-)

Hierdie week se ons GELUK aan:

JACO
Krouwkam
(Leon se skoonseun)
OP DIE

19de
******************************
SCHALK
Viljoen
(Oom Piet se kleinseun)
op die
20ste
******************************
EDDIE
Hollloway
op die
22ste
*****************************
ONS HOOP JULLE HET 'N WONDERLIKE
BEDERF DAG OP JULLE VERJAARSDAG!
BAIE BLESSINGS VIR DIE NUWE LEWENSJAAR

Wednesday, November 11, 2009

Ons vra julle gebede

Marius (Oom Henry & tannie Beattie se seun) is verlede week in die Durbanville Medi Kliniek opgeneem, omdat sy gesondheid sigbaar agteruit gegaan het. Hulle het besluit om 'n scan en bloedtoetse te doen, waarop hulle uitgevind het dat hy weer kanker het wat na heelwat van sy organe versprei het. Marius sien nie kans om weer deur die chemo te gaan nie.
Op hierdie oomblik is daar 'n paar dokters wat sy saak bespreek en opsies oorweeg. Diep in ons almal se harte is ons oortuig dat ons hoop net by God le. Alhoewel die dokters partykeer nader voel, is selfs hulle beste pogings ook maar net die Here se genade. Isa 48:11 "....ek gee die eer wat my toekom, aan niemand anders nie."
Ons sal dit verskriklik waardeer indien die res van die familie hom in julle gebede sal dra en sal uitroep na die Here vir hulp. Ek is seker dat 'n bemoedigende sms, of email sal help om sy gemoed te lig. Sy kontakbesonderhede is: mhviljoenatyahoodotcom en nr 0823351687.

Sarel
ns Voel ook vry om vir hom 'n boodskap by die comments te los.

Monday, November 9, 2009

Verjaarsdae 9 - 15 November

Skuus ek's bietjie laat met hierdie week se verjaarsdae, blogger wou nie die inskrywings publiseer nie. MAAR liewers laat as nooit!

Ons se geluk aan:

Peter de Kock

wat 10 November verjaar
************************
Ricus Oosthuizen

(Maxie en Diekie se seun)
op 14 November
************************



Pauline Preuss

op 15 November
Ek hoop julle het 'n wonderlike dag
en 'n spesiale verjaarsdag

Monday, November 2, 2009

Verjaarsdae 2 - 8 November

Hierdie week se ons BAIE GELUK aan:



CHRISTIAAN DU TOIT
(Oom Piet en tannie Babsie se kleinseun)



op



3 NOVEMBER



***************



KRISTEN STEMMET
(Tannie Joy en oom Kowie se kleindogter)



op



5 NOVEMBER



SY WORD 2 JAAR OUD



******************



WILLEM-HENDRIK DU TOIT

(oom Piet en tannie Babsie se kleinseun)



op



8 NOVEMBER



******************



ONS HOOP JULLE HET 'N WONDERLIKE DAG



PROPVOL BEDERF EN MAG AL JULLE DROME



WAAR WORD.