Wednesday, November 11, 2009

Ons vra julle gebede

Marius (Oom Henry & tannie Beattie se seun) is verlede week in die Durbanville Medi Kliniek opgeneem, omdat sy gesondheid sigbaar agteruit gegaan het. Hulle het besluit om 'n scan en bloedtoetse te doen, waarop hulle uitgevind het dat hy weer kanker het wat na heelwat van sy organe versprei het. Marius sien nie kans om weer deur die chemo te gaan nie.
Op hierdie oomblik is daar 'n paar dokters wat sy saak bespreek en opsies oorweeg. Diep in ons almal se harte is ons oortuig dat ons hoop net by God le. Alhoewel die dokters partykeer nader voel, is selfs hulle beste pogings ook maar net die Here se genade. Isa 48:11 "....ek gee die eer wat my toekom, aan niemand anders nie."
Ons sal dit verskriklik waardeer indien die res van die familie hom in julle gebede sal dra en sal uitroep na die Here vir hulp. Ek is seker dat 'n bemoedigende sms, of email sal help om sy gemoed te lig. Sy kontakbesonderhede is: mhviljoenatyahoodotcom en nr 0823351687.

Sarel
ns Voel ook vry om vir hom 'n boodskap by die comments te los.

3 comments:

Chantal said...

Marius, jy is heeltyd in ons Gebede en gedagtes! Ons harte is baie seer, maar ons dien 'n God van Wonderwerke! Niks is te klein of te groot vir Hom nie! Behou jy net die HOOP! Tannie Beattie en Oom Henry, ons bid ook vir julle vir Krag! Baie liefde Chantal, Juan, Carlu Pienaar

oakleyses said...

iphone 6 cases, supra shoes, pandora charms, thomas sabo, canada goose, lancel, juicy couture outlet, ugg, hollister clothing store, vans, moncler, moncler, moncler, toms shoes, hollister, wedding dresses, converse, pandora jewelry, karen millen, swarovski, ray ban, louboutin, parajumpers, timberland boots, louis vuitton, air max, canada goose uk, air max, moncler, baseball bats, juicy couture outlet, canada goose, ralph lauren, moncler, ugg, gucci, pandora charms, hollister, links of london, rolex watches, moncler, oakley, coach outlet store online, moncler outlet, converse shoes, montre homme, swarovski crystal

Anonymous said...

I am so pleased I found this blog, I really got you by an accident, while I was searching for something else. The story and blog you have published is very interesting as well as informatics, Thanks for sharing such type of informatics thing. Below some useful information too........
Gazco Gas Fires, Gazco Stove Fires, Gazco Electric Fires, Gazco Studio 1, Gazco Studio 2, Gazco Studio 3, Gazco Studio 1 Slimline, Gazco Studio 2 Duplex, Gazco Studio 22, Gazco Riva2 500, Gazco Riva2 530, Gazco Riva2 670, Gazco Riva2 800, Gazco Riva2 1050, Gazco Riva 53, Gazco Riva 67
Thanks