Monday, July 25, 2011

Verjaarsdae 25 - 31 Julie

Hierdie week se ons geluk aan:


MARTIN FREEMAN


op die 27 ste


**********


CHANTAL PIENAAR


op die 28 ste


**********


MICHAEL PREUSS


en


GAWIE ROSSOUW


op die 30 ste


********


LEKKER VERJAAR JULLE!


BLESSINGS VIR DIE NUWE JAAR

Monday, July 18, 2011

Verjaarsdae 18 - 24 Julie

Baie geluk hierdie week aan:


VINCENT GROBLER


saam met


SANDRA ROSSOUW


op die 19 de


**********


JACO HAMMAN (Jnr)


op die


22 ste


**********


BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG


HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG MET BAIE BEDERF

Friday, July 15, 2011

Spoggerig

Hier van die Kaap wil ons darem net se ons is baie trots op jou Viljoen!

Gister se wedstryd teen Zimbabwe het jy regtig puik gespeel, ons hoop die SA Keurders sien jou raak! Die enigste kritiek is dat jy nie in n WP trui speel nie! Ons hou jou dop vir die toekoms,

Oom Henry en familie

(Viljoen Dreyer, Andre en Tertia se jongste, speel in die Cravenweek vir die Limpopo Blou Bulle)

Tuesday, July 12, 2011

Baba update

Was lekker om weer 'n bietjie foto's van Chantal te kry van klein Franco wat verlede November gebore is. Chantal se die mannetjie sit, spog met twee tandjies en eet 'n hond uit 'n bos uit. Sy se ook dat hulle hom "smiley face" noem omdat hy altyd glimlag. Hy's regtig net 'n bondeltjie vreugde!



Dankie vir die foto's Chantal. Miskien enetjie van hom en Carlo? :-)

Monday, July 11, 2011

Verjaarsdae 11 - 17 Julie

Die verjaarsdae hierdie week is:


SCHALK (Pieter) VILJOEN


op die 16 de


*********


KOWIE STEMMET


op die 17 de


**********


HOOP DIS 'N HEERLIKE VERJAARDAG


EN 'N MOOI NUWE LEWENSJAAR

Monday, July 4, 2011

Verjaarsdae 4 - 10 Julie

Al ons verjaarsdae hierdie week is op dieselfde dag!


Op die 5 de


se ons geluk


aan


CHRISTELLE ROY


saam met


ANTON PRINSLOO

en


RONELLE DU TOIT


ONS HOOP JULLE HET 'N WONDERLIKE VERJAARSDAG


EN 'N GESEENDE NUWE LEWENSJAAR