Tuesday, September 13, 2011

Die familie vroue kuier - deel 4 "Die Vroue"

Kyk maak nie fout nie, so 'n reunie is 'n droom vir foto's neem want niemand het 'n probleem om te "pose" nie. Ja, meestal het hulle gekla as ek neem, maar oor die algemeen het hulle mooi stil in 'n "pose" gestaan en kla :-). So hier is 'n paar "pose'e" ...



DSC_0160



Amanda, RonelLe, Anneke en Benita reg met 'n pose.



DSC_0161



Twee sussies, Karen en Christelle



DSC_0166



Die groep niggies! Daar is sekerlik 8 foto's met my kamera geneem en nie op een kyk hulle almal in dieselfde rigting nie. 'n Besige klomp :-)



DSC_0170



As mens maar net al die segoed ook so op die foto kon vasvang.



DSC_0177



Dogters van die niggies en 'n klein seuntjie



DSC_0184



Nog drietjies .... Hierdie tweetjies was heeldag so stroopsoet.



DSC_0050



Twee van die agter-agterklein kinders. Jinne ouma sou darem rokkies kon maak.



DSC_0192



En ons belangrike groepie tannies en skoonsusters. Sonder hulle sou die reunie darem baie vaal gewees het.



En nog is dit nie die einde nie .... ek gaan so 'n paar "uitvange" in nog 6 blogs wees. Kom loer Donderdag wie is eerste aan die beurt :-).

6 comments:

Joy said...

sandra die fotos is pragtig ek kyk elke aand as ek nie kan slaap dan kan ek nie glo dat ons sulke goeie actors is lief vir julle kleinkinders Sandra alle eer aan jou haal my hoed af vir jou jy is special vir ons lief jou baie

na said...

Pragtig - geniet dit so ... liefde..wag vir ander ha - ha!

Anonymous said...

Die Na is nou kort vir Naomi Sandra - weet ni wat da gebeur het nie !!!! hou van Jeanette se aksi - foto "Hoogskop" hac ha! Liefde

oakleyses said...

tiffany and co, michael kors outlet online sale, tory burch outlet, chanel handbags, coach factory outlet, burberry outlet, coach purses, michael kors outlet, longchamp handbags, oakley sunglasses, louis vuitton outlet, christian louboutin, michael kors outlet, longchamp handbags, true religion jeans, air max, ray ban sunglasses, nike free, louis vuitton, louis vuitton outlet, kate spade outlet, louboutin, burberry outlet, nike shoes, tiffany and co, polo ralph lauren, polo ralph lauren outlet, louis vuitton outlet stores, oakley sunglasses cheap, coach outlet store online, jordan shoes, longchamp outlet, louis vuitton handbags, michael kors outlet, prada handbags, michael kors outlet, louboutin outlet, michael kors outlet, coach outlet, air max, prada outlet, gucci outlet, true religion jeans, oakley sunglasses, ray ban sunglasses, louboutin shoes, kate spade handbags

oakleyses said...

abercrombie and fitch, nike roshe run, nfl jerseys, rolex watches, marc jacobs, canada goose, canada goose jackets, beats by dre, ugg boots, asics running shoes, jimmy choo outlet, birkin bag, valentino shoes, canada goose, reebok outlet, mac cosmetics, new balance shoes, mcm handbags, uggs, hollister, ugg australia, ghd, herve leger, ferragamo shoes, insanity workout, ugg boots clearance, lululemon outlet, soccer shoes, canada goose, bottega veneta, north face outlet, babyliss pro, giuseppe zanotti, chi flat iron, ugg, instyler, wedding dresses, ugg pas cher, north face jackets, uggs outlet, soccer jerseys, canada goose outlet, vans shoes, celine handbags, mont blanc, p90x, ugg boots

Michelle Hussey said...

Nothing creates an inviting atmosphere quite like a Gazco Stove Fires. The centrepiece of any home, a it adds warmth and character to a room or living space Buy Online: 0116 274 4059 http://goo.gl/HGs43J