Monday, September 5, 2011

Die familievroue kuier - deel 3 die "konsert"

Groot skuus dat ek nou eers van die foto's van die reunie opsit, maar ek het verewig die video clips opgelaai en nou wil blogger dit nie publiseer nie. Dus vir elke clip sal julle op die skakel moet kliek om dit te sien. Die beeld kwaliteit is nie altyd so goed nie, maar julle sal die idee kry van wat gebeur het. Waar was ons laas ......


Page1_1


By die lekker gesels en kuier .....


Page2_1


En dan die groot oomblik. Op die vorige reunie het die tannies vir ons gesing en almal was nuuskierig oor wat hulle vanjaar gaan doen. Almal het reggeskuif op die stoep vir die geleentheid. Ok nie almal nie, want party kon ons nie wegkry van die kostafel nie.


Page3_2


En terwyl almal wag, het die tannies voor die spieel gestaan en regkry. Dit het taamlik dol by die "supersterre" se "kleedkamer" gegaan.


DSC_0130


En dan is hulle reg vir die konsert .... Eerste is ons vertel waar ons vandaan kom (luister hier) en meer van ouma en wat sy gedoen het (luister hier). Tannie BT kom ook by met haar eie storie wat selfs die ander "karakters" laat lag (luister hier) .


DSC_0137


Wie lag die hardste vir die woorde terwyl sy hierdie liedjie sing? (luister hier) . En nog 'n storie (luister hier)


Page4_1


En met Denise wat baie lekker lag, sluit hulle af met die liefste ou Jan (hierdie beeld is sleg aan die begin).(luister hier) .


Dankie tannies! Ons hoop julle gaan nog baie reunies konsert hou, ons moet nog ver kom voordat ons kan oorvat :-).


Groepfoto's is volgende en dit sal ek teen Vrydag opsit.

4 comments:

Naomi said...

Ha ha Sandra jys so flippen oulik.....lei mens so stap vir stap en vertel elke gebeurtenis so duidelik........dink jy jou roeping as onderwyseres gemis.....ek nog net na fotos gekyk my video werk ni gaan later by Ruth kyk...

oakleyses said...

tiffany and co, michael kors outlet online sale, tory burch outlet, chanel handbags, coach factory outlet, burberry outlet, coach purses, michael kors outlet, longchamp handbags, oakley sunglasses, louis vuitton outlet, christian louboutin, michael kors outlet, longchamp handbags, true religion jeans, air max, ray ban sunglasses, nike free, louis vuitton, louis vuitton outlet, kate spade outlet, louboutin, burberry outlet, nike shoes, tiffany and co, polo ralph lauren, polo ralph lauren outlet, louis vuitton outlet stores, oakley sunglasses cheap, coach outlet store online, jordan shoes, longchamp outlet, louis vuitton handbags, michael kors outlet, prada handbags, michael kors outlet, louboutin outlet, michael kors outlet, coach outlet, air max, prada outlet, gucci outlet, true religion jeans, oakley sunglasses, ray ban sunglasses, louboutin shoes, kate spade handbags

oakleyses said...

abercrombie and fitch, nike roshe run, nfl jerseys, rolex watches, marc jacobs, canada goose, canada goose jackets, beats by dre, ugg boots, asics running shoes, jimmy choo outlet, birkin bag, valentino shoes, canada goose, reebok outlet, mac cosmetics, new balance shoes, mcm handbags, uggs, hollister, ugg australia, ghd, herve leger, ferragamo shoes, insanity workout, ugg boots clearance, lululemon outlet, soccer shoes, canada goose, bottega veneta, north face outlet, babyliss pro, giuseppe zanotti, chi flat iron, ugg, instyler, wedding dresses, ugg pas cher, north face jackets, uggs outlet, soccer jerseys, canada goose outlet, vans shoes, celine handbags, mont blanc, p90x, ugg boots

Michelle Hussey said...

Nothing creates an inviting atmosphere quite like a Gazco Stove Fires. The centrepiece of any home, a it adds warmth and character to a room or living space Buy Online: 0116 274 4059 http://goo.gl/HGs43J