Tuesday, March 27, 2012

Nog 'n ster

Eers was dit hierdie (kliek en loer) bekende sterre en nou is daar nog een ...

Adele laat weet daar uit Stellenbosch, dat klein Lisa (4 jaar) haar eerste photoshoot vir 'n winkel gehad het.

Page1

Die foto's is by Llandadno geneem en dit lyk asof Lisa dit baie geniet het.

Page2

Iewers in April sal dit op die maatskappy se website wees (dis 'n duitse departmentwinkel) en dan sal ons nog foto'tjies wys.

Dankie vir die deel Adele!

(ns Gebeur daar niks in enige van julle ander se lewens wat julle met ons wil deel nie?)

Monday, March 26, 2012

Verjaarsdae 26 Maart - 1 April

So in die laaste week van Maart is daar sommer 'n klomp mense wat verjaar. Ons se baie geluk aan:

VALERIE KOEN
op die
26 ste
**********
ANDRE PRINSLOO
op die
27 ste
**********
TERENCE FULLUX
saam met
SIMONE VILJOEN
en
MICHAEL OBERHOLZER
op die
30 ste
**********
BEATIE VILJOEN

op die
31 ste
**********
Ons wens julle net 'n mooi dag toe
propvol bederf en baie
seeninge vir die Nuwe Lewensjaar!

Monday, March 19, 2012

Verjaarsdae 19 - 25 Maart

Hierdie week se "verjaarsdagmaatjies" is:

MARIE HAMMAN
op die

20 ste

**********
MICHAEL VILJOEN


op die

22 ste

**********
VILJOEN DREYER
op die

23 ste

**********
BAIE GELUK JULLE!
HOOP DIT IS 'N WONDERLIKE DAG
EN SPESIALE NUWE LEWENSJAAR!

Tuesday, March 13, 2012

Nog ‘n nuweling!

En weereens die blessing van 'n nuwe kleinding in die familie... Hier is nou so baie baba's hulle kan amper hulle eie reunie hou :-)

424210_389125524432879_100000063054434_1593352_993118014_n
Ons se welkom aan klein Heinrich Germishuys wat sy opwagting 6 Maart, op 34 weke gemaak het. Hy het 2.4 kg geweeg.
418980_245569888871934_100002567743322_462321_804908336_n
Baie geluk aan mamma Debbie, pappa Fanie en gesin met hierdie pragtige seuntjie. Ons weet sommer dat hy vir baie vreugde gaan sorg.

Monday, March 12, 2012

Verjaarsdae 12 - 18 Maart

Ons verjaarsdae hierdie week is:

EUON ROY
op die 14 de
wat 4 jaar oud word!

**********
KARINI VILJOEN
saam met

ANDRE HEYNS
op die 16 de

**********

HOOP DIT IS 'N WONDERLIKE DAG,

EN DAT JUL LEKKER BEDERF GAAN WORD

Monday, March 5, 2012

Verjaarsdae 5 - 11 Maart

Hierdie verjaarsdae is bietjie laat, blogger wou dit nie publish nie, maar ek vertrou dat almal 'n wonderlike en bederf dag gehad het:
DAPHNE VILJOEN
op die
7 de
**********
CHRISTINE VILJOEN
saam met
JACQUES WUISTER
op die
8ste
**********
HOUGH MARITZ
op die
9 de
**********
CHRISTELLE OBERHOLZER
op die
10 DE
**********
Hoop julle was uit julle sokkies bederf
en wens jul net die mooiste toe vir die nuwelewensjaar