Tuesday, March 13, 2012

Nog ‘n nuweling!

En weereens die blessing van 'n nuwe kleinding in die familie... Hier is nou so baie baba's hulle kan amper hulle eie reunie hou :-)

424210_389125524432879_100000063054434_1593352_993118014_n
Ons se welkom aan klein Heinrich Germishuys wat sy opwagting 6 Maart, op 34 weke gemaak het. Hy het 2.4 kg geweeg.
418980_245569888871934_100002567743322_462321_804908336_n
Baie geluk aan mamma Debbie, pappa Fanie en gesin met hierdie pragtige seuntjie. Ons weet sommer dat hy vir baie vreugde gaan sorg.