Tuesday, May 15, 2012

'n 5 Jaar oue Seerower verjaar

Klein Carlu, seun van Chantal en Juan en kleinseun van Oom Sammy en tannie Bokkie het verlede week 5 jaar oud geword en 'n lekker seerowerpartytjie saam met sy maats gehad. 
Dit lyk asof hy sommer baie pret gehad het.
'n Lekker seerower koek en maatjies.  


Hy het ook saam met sy mamma en pappa die museum gaan besoek vir sy verjaarsdag.

Dankie vir die deel van die foto's Chantal.