Tuesday, April 10, 2012

Twee pragtige niggies

Dankie Tracey wat hierdie pragtige foto's van twee van ouma Jeanette se kleinkinders met ons deel. 

IMG_2447

Hierdie is klein Jana, dogtertjie van Tracey en Werner.  

IMG_2963

Nog enetjie van Jana.   

IMG_3123

Vriendelik lag gesiggie van Jana.

x2

En kyk net vir klein Emilie, dogtertjie van Ursula en Gerrit.  

IMG_5841

Lekker dat die niggies so saam grootword en kan saamspeel.

Seker daar is nog 'n paar ouma/oupa's wat bietjie met hul kleinkinders kan/wil spog :-).