Friday, October 7, 2011

Spog prestasie

Daar kom tye wat mens verby jou eie voorkeure moet kyk .... en hierdie is een vir my. Ek hou van die Blou Bulle niks! Maar binnekort sal ek met ander oe na hulle wedstryde kyk want ...................


Page3


Tertia en Andre se seun Viljoen (Dreyer) was nie net gekies vir die Cravenweek vanjaar nie, hy's ook gekies vir die Cravenweek 7's en die Blou bulle het hom genader en 'n kontrak aangebied. Hulle kan nie rugby speel nie, maar moet toegee hulle het goeie smaak :-)!


Hy sal eers na matriek by hulle aansluit, maar tot dan sal hulle mooi na hom kyk mbt sakgeld, gym, medies ens.


Viljoen ons is net so trots op jou soos jou ouers en sussies!! Dis jammer dis nie die WP nie, maar dan weet ons mos ook die bulle koop al WP se beste spelers :-).


Baie baie geluk!!!

5 comments:

Anonymous said...

Van ons kant baie geluk Viljoen met die groot prestasie. Ons sal nog nie vir die Blou Bulle kan skree nie, maar sal darem nie omgee as jy n drie druk nie. My pa se jou oupa Billy sou darem baie trots gewees het op jou!

Die Oberholzers

tanni Omie said...

Baie geluk Viljoen - hou di Viljoens se naam hoog!!!! ..ok !ok!.......en di Dreyers xx Trots op jou ! tanni Omie xx

oakleyses said...

tiffany and co, michael kors outlet online sale, tory burch outlet, chanel handbags, coach factory outlet, burberry outlet, coach purses, michael kors outlet, longchamp handbags, oakley sunglasses, louis vuitton outlet, christian louboutin, michael kors outlet, longchamp handbags, true religion jeans, air max, ray ban sunglasses, nike free, louis vuitton, louis vuitton outlet, kate spade outlet, louboutin, burberry outlet, nike shoes, tiffany and co, polo ralph lauren, polo ralph lauren outlet, louis vuitton outlet stores, oakley sunglasses cheap, coach outlet store online, jordan shoes, longchamp outlet, louis vuitton handbags, michael kors outlet, prada handbags, michael kors outlet, louboutin outlet, michael kors outlet, coach outlet, air max, prada outlet, gucci outlet, true religion jeans, oakley sunglasses, ray ban sunglasses, louboutin shoes, kate spade handbags

Michelle Hussey said...

I am hoping the same best work from you in the future as well.
Gazco Gas Fires, Gazco Stove Fires, Gazco Electric Fires, Gazco Studio 1, Gazco Studio 2, Gazco Studio 3, Gazco Studio 1 Slimline, Gazco Studio 2 Duplex, Gazco Studio 22, Gazco Riva2 500, Gazco Riva2 530, Gazco Riva2 670, Gazco Riva2 800, Gazco Riva2 1050, Gazco Riva 53, Gazco Riva 67

Michelle Hussey said...

Nothing creates an inviting atmosphere quite like a Gazco Stove Fires. The centrepiece of any home, a it adds warmth and character to a room or living space Buy Online: 0116 274 4059 http://goo.gl/HGs43J