Tuesday, May 24, 2011

Spognuus

'n Bietjie spognuus daar uit die Limpopo uit .... 'n Trotse Tertia het bietjie nuus oor haar jongste Viljoen laat weet. Hy is gekies vir die 0/18 Cravenspan vir die Limpopo provinsie.op die blog. Sy se hy het baie hard gewerk hiervoor en hulle is baie trots op hom. ....... So is ons ander ook!

Ek hoor so in die "nuuskolomme" dat daar ander is wat ook spog met prestasies, wonder net hoekom kry ons nie die nuus en foto's nie?