Thursday, March 3, 2011

Eerste spog van 2011

Tertia laat weet dat Viljoen hierdie week gekies is vir sy skool, Hoerskool Ben Vorster in Tzaneen se eerste span.

Page1

Hulle en ons is baie trots op hom. Mooi so Viljoen!

Ons hoor graag van ander lekker goed, prestasies en spog wat gebeur het.