Thursday, November 20, 2008

Kersfees kom nader

Ek hoor van 'n redelike betroubare bron dat daar tannies is wat nou voor Kersfees nie een straatmark of "uitverkoping" mis nie. Sy vertel dat 'n "peetma-van-vele" een van die grootste shoppers is en dat sy haar by elke markie raakloop. Nou wonder ek net hoekom is sy ook by elke markie? :-). Vir die van julle wat daarvan hou om spesiale geskenkies te koop vir die spesiale mense in julle lewe, gaan loer bietjie by die onderste twee winkels in vir groot Kersuitverkopings en se ook sommer hallo vir familie! Die Hadeda winkel in Kaapstad, is in Dunkley square, Wandel Str. Vir foto's wat ek daar tydens my besoek geneem het, loer bietjie hier. Vanaf 1 Desember is hulle oop vanaf 09:00 - 20:00 Maandag tot Vrydae, 09:00 - 18:00 op Saterdae en Sondae en vakansiedae vanaf 09:00 tot 17:00. Die persoon om hier mee te gesels is Anneke (Ronelle se dogter). Dan het hulle nog 'n tak oopgemaak vir julle ouens wat nader aan die Noordelike Voorstede bly en daar kan julle lekker saam met Ronelle gaan kuier. Die winkel is in die Willowbridge winkelsentrum, direk oorkant die Tygervallei Sentrum. Die winkelure is dieselfde as by die ander winkel. En as julle regtig niemand het om voor geskenkies te koop nie, onthou ek is in SA vanaf 29 Nov - 15 Des :-)!

Vir meer inligting loer sommer na hulle webblad hier.

Lekker shop!

ns. Laat weet bietjie hoe het dit gegaan by al die skoolprysuitdelings, die universiteite, familiebyeenkomste, kuiers, werke en sommer orals asb.

Ek kry geen afslag of voordele vir hierdie advertensie nie :-)

5 comments:

Unknown said...

Hi tannie! Jinne baie dankie vir die groot advertensie :) Waardeer dit baie en ek sal seker maak tannie kry ook n Hadeda geskenkie die Kersfees! ;)
Wil net laat weet, die ure van die Kaapstad se Hadeda is 9:00-17:00 weeksdae en 9:00-14:00 Saterdae en ons is toe van die 24Des- 2Jan, dan kan almal maar staat maak op Willowbridge en my ma! Baie liefde An

Jan and Miekie said...

Kan nie glo Kersfees is Dinsdag oor 'n maand nie! Dit voel nog so onwerklik ver - ek sien egter uit daarna: verlede jaar het ons gese volgende jaar hou ons Kersfees met 2 babas, en nou is hulle hier! (My kersinkopies gaan dus eerder in ToysRus of soortgelyk wees.) Dit gaan egter ook die eerste Kersfees sonder my ma wees....

oakleyses said...

michael kors outlet, polo ralph lauren outlet, ray ban sunglasses, tiffany and co, true religion jeans, michael kors outlet, michael kors outlet online sale, gucci outlet, nike shoes, longchamp handbags, true religion jeans, prada handbags, louis vuitton outlet stores, christian louboutin, jordan shoes, louboutin outlet, air max, louis vuitton outlet, coach outlet, kate spade outlet, coach factory outlet, prada outlet, oakley sunglasses, tory burch outlet, nike free, michael kors outlet, air max, longchamp outlet, michael kors outlet, burberry outlet, louis vuitton outlet, oakley sunglasses, louis vuitton handbags, louboutin, louis vuitton, polo ralph lauren, tiffany and co, burberry outlet, michael kors outlet, oakley sunglasses cheap, ray ban sunglasses, kate spade handbags, coach purses, longchamp handbags, chanel handbags, coach outlet store online, louboutin shoes

oakleyses said...

abercrombie and fitch, canada goose jackets, uggs, vans shoes, soccer shoes, jimmy choo outlet, chi flat iron, uggs outlet, ugg boots, ghd, herve leger, bottega veneta, p90x, lululemon outlet, valentino shoes, marc jacobs, instyler, reebok outlet, asics running shoes, babyliss pro, ugg, mont blanc, mcm handbags, canada goose, north face outlet, insanity workout, nike roshe run, hollister, canada goose, wedding dresses, ugg boots clearance, ugg australia, ferragamo shoes, ugg boots, nfl jerseys, celine handbags, rolex watches, canada goose, canada goose outlet, giuseppe zanotti, beats by dre, ugg pas cher, new balance shoes, birkin bag, mac cosmetics, north face jackets, soccer jerseys

oakleyses said...

iphone 6 cases, supra shoes, pandora charms, thomas sabo, canada goose, lancel, juicy couture outlet, ugg, hollister clothing store, vans, moncler, moncler, moncler, toms shoes, hollister, wedding dresses, converse, pandora jewelry, karen millen, swarovski, ray ban, louboutin, parajumpers, timberland boots, louis vuitton, air max, canada goose uk, air max, moncler, baseball bats, juicy couture outlet, canada goose, ralph lauren, moncler, ugg, gucci, pandora charms, hollister, links of london, rolex watches, moncler, oakley, coach outlet store online, moncler outlet, converse shoes, montre homme, swarovski crystal