ditjies-en-datjies

Monday, April 11, 2011

Verjaarsdae 11 - 17 April

Hierdie week word die volgende een jaartjie ouer :
JOHAN DU TOIT

op die 11 de


**********


MICHAEL VILJOEN


saam met


ANDRE DREYER


op die 15 de


**********


DENISE VAN VUUREN


op die 17 de


**********


LEKKER VERJAAR JULLE


HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG EN JAAR!
Posted by Sandra at 2:14 AM

2 comments:

oakleyses said...

abercrombie and fitch, nike roshe run, nfl jerseys, rolex watches, marc jacobs, canada goose, canada goose jackets, beats by dre, ugg boots, asics running shoes, jimmy choo outlet, birkin bag, valentino shoes, canada goose, reebok outlet, mac cosmetics, new balance shoes, mcm handbags, uggs, hollister, ugg australia, ghd, herve leger, ferragamo shoes, insanity workout, ugg boots clearance, lululemon outlet, soccer shoes, canada goose, bottega veneta, north face outlet, babyliss pro, giuseppe zanotti, chi flat iron, ugg, instyler, wedding dresses, ugg pas cher, north face jackets, uggs outlet, soccer jerseys, canada goose outlet, vans shoes, celine handbags, mont blanc, p90x, ugg boots

December 23, 2014 at 9:54 AM
Michelle Hussey said...

I am hoping the same best work from you in the future as well.
Gazco Gas Fires, Gazco Stove Fires, Gazco Electric Fires, Gazco Studio 1, Gazco Studio 2, Gazco Studio 3, Gazco Studio 1 Slimline, Gazco Studio 2 Duplex, Gazco Studio 22, Gazco Riva2 500, Gazco Riva2 530, Gazco Riva2 670, Gazco Riva2 800, Gazco Riva2 1050, Gazco Riva 53, Gazco Riva 67
Thanks

January 22, 2015 at 9:48 AM

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Hierdie blog is vir die nasate van Pieter Schalk Viljoen (geb 29.3.1895 en Christina Louise (Carstens) (geb 14.8.1902).

Dis vir ons en oor ons en deur ons. 'n Manier om kontak te hou terwyl almal orals oor Afrika en ander lande versprei is en op te vang met al die nuus.

As jy een van ons is, deel gerus foto's, stories, staaltjies oor jou en jou gesin.

Uit die huwelik is 12 kinders gebore en huidiglik (Junie 2009) is daar 30 kleinkinders, 55 agter kleinkinders en 16 agter- agterkleinkinders. Saam met die gades is ons 138 .... en nog is dit nie die einde nie!

Ouma met 10 van haar kinders

Ouma met 10 van haar kinders

Familie

Met 'n GROOT familie soos ons, is dit ampertjies onmoontlik om op datum te bly met alles. Maar ek se "ampertjies" want as almal my laat weet van verlowings, troues, geboortes, siektes, spogdinge, updates ens. kan ons die rekords heel volledig hou.

Daar is bitter min kinders wie se inligting 100% is, kom help my bietjie met dit asseblief.


Familie tydens 2008 Reunie

Familie tydens 2008 Reunie

Kinders Reunie 2008

Kinders Reunie 2008

Skoondogters en seuns Reunie 2008

Skoondogters en seuns Reunie 2008

Kleinkinders Reunie 2008

Kleinkinders Reunie 2008

Agterklein-kinders 2008

Agterklein-kinders 2008

Dogters en Skoondogters 2011

Dogters en Skoondogters 2011

Kleindogters 2011

Kleindogters 2011

Agter-kleindogters 2011

Agter-kleindogters 2011

Agter-agter kleindogters 2011

Agter-agter kleindogters 2011

Van die jongste vroue familielede 2011

Van die jongste vroue familielede 2011

Ons eie "Viljoen-wood" sterre

Ons eie "Viljoen-wood" sterre

Blog Archive

  • ►  2013 (6)
    • ►  December (6)
  • ►  2012 (66)
    • ►  December (10)
    • ►  November (3)
    • ►  October (3)
    • ►  September (5)
    • ►  August (4)
    • ►  July (5)
    • ►  June (3)
    • ►  May (7)
    • ►  April (6)
    • ►  March (6)
    • ►  February (7)
    • ►  January (7)
  • ▼  2011 (98)
    • ►  December (21)
    • ►  November (6)
    • ►  October (7)
    • ►  September (12)
    • ►  August (10)
    • ►  July (6)
    • ►  June (5)
    • ►  May (8)
    • ▼  April (4)
      • Verjaarsdae 25 - 1 Mei
      • Verjaarsdae 18 - 24 April
      • Verjaarsdae 11 - 17 April
      • Verjaarsdae 4 - 10 April
    • ►  March (7)
    • ►  February (7)
    • ►  January (5)
  • ►  2010 (82)
    • ►  December (13)
    • ►  November (11)
    • ►  October (6)
    • ►  September (6)
    • ►  August (8)
    • ►  July (5)
    • ►  June (8)
    • ►  May (4)
    • ►  April (5)
    • ►  March (7)
    • ►  February (5)
    • ►  January (4)
  • ►  2009 (99)
    • ►  December (17)
    • ►  November (7)
    • ►  October (7)
    • ►  September (2)
    • ►  August (8)
    • ►  July (9)
    • ►  June (8)
    • ►  May (8)
    • ►  April (12)
    • ►  March (7)
    • ►  February (6)
    • ►  January (8)
  • ►  2008 (110)
    • ►  December (10)
    • ►  November (14)
    • ►  October (15)
    • ►  September (13)
    • ►  August (17)
    • ►  July (8)
    • ►  June (16)
    • ►  May (15)
    • ►  April (2)

About Me

My photo
Sandra
View my complete profile

Hoeveel van julle lees

Skryf jou adres as jy dit per epos wil ontvang

Enter your email address:

Delivered by FeedBurner