Christelle skryf dat die huismark verlede naweek goed verloop het. 'n Groot dankie vir al die tannies, niggies, kleinniggies en agter kleinniggies wat kom kuier het.
Spesiale dankie vir Amanda en Benitha wat as hoof-shoppers uitgesonder moet word. (Sou dit 'n familie geen wees?)
Sy wil egter simpatie met Ursula en Tracey betuig wat al hulle dae met "daai ouma" gehad het. Die kindertjies is/was baie soet, maar soos op die foto gesien, is dit baie duidelik wie die probleem-kind is.