Hierdie week se ons geluk aan die volgende persone wat almal op dieselfde dag verjaar, so dit gaan nogal 'n besige Sondag wees :-).
ANTON
Prinsloo
(Denise se skoonseun)
*************
CHRISTELLE
Roy
(Maxie se oudste dogter)
*************
RONELLE
Du Toit
(Enige iemand wat haar nie ken nie?)
**************
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG HIERDIE WEEK
WENS JULLE 'N WONDERLIKE DAG EN JAAR TOE
En sommer aan almal wat hier lees
'n Goeie week vir julle en vasbyt
een of ander tyd gaan daar iets in jou lewe gebeur
wat jy op trots is en met ons wil deel ;-)!!!
Hier is sy saam met Colette, (Debbie en Fanie Germishuys se dogter) wat vanjaar in graad 4 is. Colette het 'n gehoorprobleem en na 'n operasie is sy baie beter. Daar le nog 'n operasie voor later vanjaar en ons glo en vertrou dat dit 'n groot sukses gaan wees.
Dan is daar nog Debbie en Fanie se twee seuns Stephan (13 jaar) wat haar oudste kleinkind is en Henco wat 8 jaar oud is.
Die jongste van die kleinkinders is klein Lisa, dogter van Adele en Tim Burden wat in Oktober 2 jaar oud word.
Sy nek raak nou al hoe sterker en hy geniet al die aandag wanneer hy sulke goed regkry. Snaaks hoe die kleinste dinge weer opnuut 'n knop in die keel gee en jou opgewonde maak. 
Hoop julle geniet die fotos!
