Nog 'n lekker besige week op die verjaarsdag front .....
ONS SE BAIE GELUK AAN:
ROSSOUW
wat op die 25 ste
21 word !!!!!
(Jammer ons het geen foto nie)
****************************************
KOEN
op die 28 ste
**********************************************
FREEMAN
is 3 jaar oud
Op die 1ste
(Ongelukkig ook geen foto van hom)
Stemmet
verjaar ook op die 1 ste
**********************************************
AAN ALMAL VAN JULLE 'N WONDERLIKE DAG EN GESEENDE
NUWE LEWENSJAAR WAT VOORLE
Die foto is geneem voor skool want hulle moes wit en rooi vir Valentynsdag aantrek. Chantal se dat hy voorwaar die lig in hulle lewe is!
