Hierdie week het ons al ons verjaarsdae op eendag
Saterdag die 5 de
Baie Geluk met julle Verjaarsdag
Ons hoop dit is 'n wonderlike dag
en 'n jaar propvol goeie dinge!!
Prinsloo (Denise se skoonseun)
Ons OU niggie wat .... jonk word
Sy het al haar dogters en tannie klein Babsie se trourokke en die gevolg s'n gemaak
Die seuns se kortbroeke vir sport het sy van meelsakke, wat sy in jik laat le het, gemaak
Ruan Hamman, Marie en Jaco se jongste het 'n goeie 2008. Nie net is hy Hoofseun van die Laerskool Swellendam soos ek al genoem het nie, maar is hy ook gekies vir die Boland Cravenweek groep. Hy speel flank in die 0/13 span. Hier is hy met sy Boland sweetpak. Baie geluk Ruan ons is almal baie trots op jou en weet dat dit sommer goed sal gaan volgende week.Preuss
Wens vir jou ook 'n mooi dag en jaar toe!!
Oom Henry, tannie Omie, tannie Beaty, Tes en my ma (Bokkie) "pose" vir die foto. Dit lyk baie lekker koud daar by julle.
Ronelle en Tes.
Hier kyk twee van hulle na Monique se troualbum. 
'n Storie van ouma wat ek baie geniet het, was dat sy elke 2de maand die hele huis geskuif het. Nie net die meubels nie, maar ook die kamers. Die kinders het nooit geweet watter kamer hulle s'n is as hulle van die skool af kom nie (die rede hoekom ek dit so geniet is omdat my James net so 'n groot skuiwer van meubels is)
die dogter van Pieter Viljoen (van oom Dan)
word op die 18 de
BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG JESSICA!!!
en net so 'n klein bietjie ouer is
van Billy wat op die 20ste verjaar.
BAIE GELUK MET MA SE VERJAARSDAG EN ONS
WENS JOU 'N MOOI JAAR MET GOEIE
GESONDHEID EN MOOI DINGE TOE!