Monday, May 28, 2012

Verjaarsdae 28 Mei - 3 Junie

Na 'n maand van baie verjaarsdae, is hiertoe week maar stil.  Ons se geluk aan:

NATALIE ROSSOUW

op die 3 de

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG

ONS HOOP DIS 'N MOOI DAG EN SPESIALE JAAR VIR JOU!

Tuesday, May 22, 2012

Nog nuus vanaf die Dreyers

Baie geluk aan Viljoen wat weer vanjaar vir die Cravenweek gekies is!

IMG00672-20120118-0711


Die Cravenweek is vanjaar in Port Elizabeth gedurende Junie maand.  Viljoen ons hoop dat dit sommer baie goed met jou sal gaan, ons is almal baie trots op jou.  Tes as julle ons laat weet wanneer sy wedstryde is, kan ons almal hom voor die TV ook ondersteun.

Monday, May 21, 2012

Verjaarsdae 21 - 27 Mei

Hierdie is 'n week van dubbels, en ons se geluk aan:

KEVIN VILJOEN

Kevin
 
saam met
 
MICHELLE VILJOEN
op die
13838 235020470849 731435849 4268620 5392691 n
23 ste
 
**********
WILLIAM HOLLOWAY
 
saam met
 
GEORGE PREUSS
 
op die
 
24 ste
 
**********
WERNER VON MOLENDORF
 
saam met
 
OCKERT VERMEULEN
 
op die
 
26 ste
 
**********
CHRIS SMIT
 
saam met
 
JOHN FULLEX
op die
 
27 ste
 
*********
 
MAG DIE NUWE LEWENSJAAR VIR JULLE
NET PROPVOL BLESSINGS WEES
EN MAG JULLE BEDERF WORD OP JUL VERJAARSDAG

Friday, May 18, 2012

‘n Trotse ouma deel

Tertia laat weet dat klein Karea vroeer in Mei gedoop is.  Sy en Andre kon ongelukkig nie dit bywoon nie, maar in hulle harte was hulle daar.  Dankie vir die aanstuur van die foto's Tes. 

IMG-20120506-00012

Mamma Madre en Pappa Ernest met klein Karea.

    IMG-20120506-00007

Saam met Madre en Karea op hierdie spesiale geleentheid is ook Mariska en klein Souneke wat by die dag groter word.

IMG-20120506-00009



Klein Karea baie geluk met hierdie spesiale geleentheid waar pappa en mamma belowe het om jou vir God groot te maak en jou van Hom te leer.  Ons bid vir hulle vir wysheid om jou altyd reg te hanteer en ons bid dat jy gelukkig sal wees en dat jy eendag wanneer jy groot genoeg is, ook self sal kies om liewe Jesus lief te he en om Hom te dien.

Tuesday, May 15, 2012

'n 5 Jaar oue Seerower verjaar

Klein Carlu, seun van Chantal en Juan en kleinseun van Oom Sammy en tannie Bokkie het verlede week 5 jaar oud geword en 'n lekker seerowerpartytjie saam met sy maats gehad. 
Dit lyk asof hy sommer baie pret gehad het.
'n Lekker seerower koek en maatjies.  


Hy het ook saam met sy mamma en pappa die museum gaan besoek vir sy verjaarsdag.

Dankie vir die deel van die foto's Chantal.

Monday, May 14, 2012

Verjaarsdag 14 - 20 Mei

Geluk liewe maatjies aan:

TANNIE KLEIN BABSIE

wat haar

85ste verjaarsdag vier!!!

saam met

GERRIT PIENAAR

en

LYNETTE PRINSLOO

op die

15 de

**********

LAURILLE DE LUCCHI
op die

18 de

**********
PIERRE VILJOEN
op die

19 de

**********
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG

MAG DIE JAAR NET MOOI VIR JULLE ALMAL INHOU

Monday, May 7, 2012

Verjaarsdae 7 - 13 Mei

Hierdie week se ons geluk aan:

PIETER VILJOEN
op die

8 ste

**********

GILLIAM KOEN (Koenie)

op die

9 de

**********

JEANETTE VILJOEN
op die

11 de

**********

Hoop dit was 'n spesiale dag en dat die nuwe

lewensjaar net propvol blessings sal wees