Monday, April 30, 2012

Verjaarsdae 30 April - 6 Mei

Verjaarsdae hierdie week is:

BOKKIE DE KOCK
saam met
ANTON MULLER
op die
30 ste
**********
T.J. CAMPBELL
(tannie Ruth/oom Thomas se kleinseun)
op die
1 ste
**********
CARLU PIENAAR
(Oom Sammy se kleinseun)
wat 5 jaar oud word
op die
2 de
**********
CARIN-LEE MARITZ
(tannie Tossie se kleindogter)
op die
5 de
**********
Baie geluk met julle verjaarsdag
mag dit 'n spesiale bederf dag en jaar wees

Monday, April 23, 2012

Verjaarsdae 23 - 29 April

Ons verjaarsdag hierdie week is:

LOUIS KOEN
(Valerie/Koenie se seun)
op die
25 ste
**********
Baie geluk met jou verjaarsdag
Hoop dis 'n wonderlike dag en
Nuwe lewensjaar vir jou!

Monday, April 16, 2012

Verjaarsdae 16 - 22 April

Hierdie week verjaar ....

DENISE VAN VUUREN
op die
17 de
**********
PIETER VILJOEN
(seun van Oom Dan)
op die
19 de
BAIE SPESIALE 6 0 !!
**********
NICCIE STRICKLAND
op die
20 ste
**********
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
MAG DIT 'N SPESIALE DAG EN JAAR WEES

Tuesday, April 10, 2012

Twee pragtige niggies

Dankie Tracey wat hierdie pragtige foto's van twee van ouma Jeanette se kleinkinders met ons deel. 

IMG_2447

Hierdie is klein Jana, dogtertjie van Tracey en Werner.  

IMG_2963

Nog enetjie van Jana.   

IMG_3123

Vriendelik lag gesiggie van Jana.

x2

En kyk net vir klein Emilie, dogtertjie van Ursula en Gerrit.  

IMG_5841

Lekker dat die niggies so saam grootword en kan saamspeel.

Seker daar is nog 'n paar ouma/oupa's wat bietjie met hul kleinkinders kan/wil spog :-).

Monday, April 9, 2012

Verjaarsdae 9 - 15 April

Geluk aan ons verjaarsdagfamilie hierdie week:

YVONNE STRICKLAND
saam met
DEBBIE GROBLER
wat die 4 0 bereik!
en
JOHAN DU TOIT (jnr)
op die
9 de
**********
JOHAN DU TOIT (snr)
op die
11 de
**********
MICHAEL VILJOEN
saam met
ANDRE DREYER
op die
15 de
**********
MAG DIE NUWE LEWENSJAAR NET
VOL MOOI DINGE WEES
EN DIE DAG BAIE SPESIAAL!

Monday, April 2, 2012

Verjaarsdae 2 - 8 April

Baie geluk hierdie week aan:

NELMARI HOLLOWAY
op die
2 de
**********
KARIN HEYNS

op die
5 de
**********
DANIEL VILJOEN
op die
6 de
**********
Ons hoop julle word sommer lekker bederf
en dat die dag en lewensjaar
net vol vreugde en seeninge sal wees