Tuesday, May 24, 2011

Spognuus

'n Bietjie spognuus daar uit die Limpopo uit .... 'n Trotse Tertia het bietjie nuus oor haar jongste Viljoen laat weet. Hy is gekies vir die 0/18 Cravenspan vir die Limpopo provinsie.op die blog. Sy se hy het baie hard gewerk hiervoor en hulle is baie trots op hom. ....... So is ons ander ook!

Ek hoor so in die "nuuskolomme" dat daar ander is wat ook spog met prestasies, wonder net hoekom kry ons nie die nuus en foto's nie?

Monday, May 23, 2011

Verjaarsdae 23 - 29 Mei

Hierdie week is daar sommer 'n klomp verjaarsdae en almal deel hul verjaarsdag met iemand anders. Ons se ons geluk aan:


KEVIN VILJOEN


saam met


MICHELLE VILJOEN


op die 23 ste


**********


WILLIAM HOLLLOWAY


saam met


GEORGE PREUSS


op die 24 ste


**********


WERNER VON MOLENDORF


saam met


OCKERT VERMEULEN


op die 26 ste


**********


CHRIS SMIT


saam met


JOHN FULLEX


op die 27 ste


********


BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG


HOOP DIS SOMMER 'N LEKKER DAG


EN 'N GESEENDE JAAR

Tuesday, May 17, 2011

Skakels vir lekker onthou’s!!

Met die “familie-vroue-reunie” wat om die draai is, was daar ‘n versoek om weer foto’s van ons reunie in 2008 op d&d te sit. Sonder om te lui te klink kan die baie foto’s nogal ‘n tydjie vat om op die blog te laai, dus stuur ek vir julle die skakels waar ek die foto’s op my persoonlike blog gesit het destyds. Julle kan net op die skakels kliek en dan teruggaan na ons lekker kuier saam.


Die aankoms ....

http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/reunie-ons-vang-al-die-ou-nuus-op-1.html

Die opvang met al die nuus ....



http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/reunie-ons-vang-al-die-ou-nuus-op-2.html


Nou kuier ons lekker ....

http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/ons-stel-onsself-voor-by-reunie-3.html

Ons loer na die kalenders ...



http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/wanneer-verjaar-jy-4.html

Etenstyd breek aan ...


http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/uiteindelik-is-dit-etenstyd-5.html


Die laaste bietjie kuier voordat ons moet groet ...


http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/die-laaste-klompie-kuier-fotos-6.html

Die groepfoto's ...


http://tussen-die-duine.blogspot.com/2008/01/hier-is-almal-nou-7.html

Nog 'n paar ekstra foto's ...


http://pub17.bravenet.com/photocenter/album.php?usernum=1414006355&cpv=2#bn-photocenter-1-1-1414006355/50568/1/


Hoop julle het dit geniet om weer na die ou foto's te loer. Vir die vroue wat nog nie laat weet het of hulle die vroue-kuier gaan bywoon nie, doen dit asb so gou as moontlik.

Monday, May 16, 2011

Verjaarsdae 16 - 22 Mei

Jinne die jaar hardloop behoorlik onder ons uit. Ons verjaarsdae hierdie week is:



LAURILLE DE LUCCHI



op die 18 de




**********




PIERRE VILJOEN


op die 19 de




*********




BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG




HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG EN




BAIE BESONDERSE JAAR!!

Tuesday, May 10, 2011

Ons "royals"?

Ek is baie seker dat baie van julle verlede week se troue op die televisie gevolg en ek wonder hoeveel mense het so "all out" gegaan soos twee van die tannies :-)


Kyk noudat drie van hulle so op die www kuier en spesifiek op die gesigboekie kan mens lekker loer wat hulle gereeld aanvang. En ek moet byse, ek's geweldig beindruk met hoe vinnig hulle dit alles bemeester het. Dit beteken ook dat niks wat ons doen ongesins by hulle verbygaan nie :-), maar dis lekker om so met almal met 'n vinnige boodskappie in kontak te bly.


Page1


Terug by die troue....... so het hulle klink my 'n teepartytjie van die begin tot einde gehad en as mens so na die eetgoed kyk dan was dit 'n feestafel.


Page2


Daar is opgedress, glassies geklink, koek geeet, gesels, pret gehe en lyk my ook so 'n traantjie weggepik :-). Ek sou darem graag 'n vlieg teen die muur wou wees.


Dankie dat julle die foto's met ons gedeel het!

Monday, May 9, 2011

Verjaarsdae 9 - 15 Mei

Hierdie week se verjaarsdae is:


GILLIAM KOEN (Koenie)


op die


9 de


**********


JEANETTE VILJOEN


op die


11 de


**********


BABSIE VILJOEN


saam met


GERRIT PIENAAR


en


LYNETTE PRINSLOO


op die 15 de


**********


HOOP JULLE HET 'N WONDERLIKE DAG


EN DAT JULLE NUWE JAAR NET PROPVOL BLESSINGS IS


Tuesday, May 3, 2011

Kyk hoe groot het sy geword

'n Baie trotse ouma Linda het vir ons nuwe foto's van haar kleindogter gestuur.


IMG_3660


Isabella is nou 'n hele 7 weke oud, kyk net hoe lag sy.


IMG_3667


Te pragtig!

Monday, May 2, 2011

Verjaarsdae 2 – 8 Mei

Hierdie week se ons baie geluk aan:


Carlu Pienaar


op


2 Mei


**********


Carin-Lee Maritz


op


5 Mei


en


Pieter Viljoen


op


8 Mei


Ons hoop dis 'n heerlike verjaarsdag


en dat julle lekker bederf word