Monday, March 28, 2011

Verjaarsdae 28 Maart - 3 April

So stap die derde maand ook na sy einde en ons verjaarsdae in hierdie week is:



TERENCE FULLEX


EN


SIMONE VILJOEN


EN


MICHAEL OBERHOLZER


OP DIE 30 STE


**********


BEATIE VILJOEN


OP DIE 31 STE


*********


NELMARI HOLLOWAY


OP DIE 2DE



Baie Geluk met jou verjaarsdag


Ek hoop dis 'n wonderlike dag


en dat die nuwe jaar net die mooiste sal inhou

Monday, March 21, 2011

Verjaarsdag 21 - 27 Maart

Ons verjaarsdae hierdie week is:


MICHAEL VILJOEN

OP DIE 22 STE

**********

VILJOEN DREYER

OP DIE 23 STE
**********
VALERIE KOEN
OP DIE 26 STE
**********

ANDRE PRINSLOO

OP DIE 27 STE
**********
BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAG
HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG
EN MAG DIE NUWE LEWENSJAAR NET
PROPVOL BLESSINGS WEES

Monday, March 14, 2011

Verjaarsdae 14 - 20 Maart

Hierdie week verjaar:

EUON ROY

op die 14 de

**********

KARINI VILJOEN

en

ANDRE HEYNS

op die 16 de

**********

MARIE HAMMAN

op die 20ste

**********
BAIE GELUK JULLE
HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG
EN 'N JAAR VOL BLESSINGS

Friday, March 11, 2011

Welkom klein Isabella


Page1

Ons eerste nuwe familielid vir 2011!!

Klein Isabella de Lucchi is gebore op 6 Maart om 11:30

en het 3,45 geweeg en was 46 cm lank

Mamma Laurielle en Pappa Michael is sommer baie trots

en dan praat ons nie eers van die oumas en oupas nie

(Party mense gebruik sommer die verskoning dat die mamma moet rus en daarom moet ouma oorslaap om te help - hoop jy het die popspeel geniet Linda )

BAIE GELUK JULLE

ONS WEET DAT SY VIR JULLE 'N GROOT BLESSING GAAN WEES

Monday, March 7, 2011

Verjaarsdae 7 - 13 Maart

Hier is ons al in die derde maand van 2011. Ons verjaarsdae hierdie week is:

DAPHNE VILJOEN
OP DIE
7 de
**********
CHRISTINE VILJOEN

saam met
JACQUES WUISTER

OP DIE
8 ste
**********
HOUGH MARITZ

OP DIE
9 de
**********
CHRISTELLE OBERHOLZER
OP DIE

10 de
**********
HOOP JULLE HET 'N WONDERLIKE DAG
EN 'N BAIE GESEENDE NUWE LEWENSJAAR

Thursday, March 3, 2011

Eerste spog van 2011

Tertia laat weet dat Viljoen hierdie week gekies is vir sy skool, Hoerskool Ben Vorster in Tzaneen se eerste span.

Page1

Hulle en ons is baie trots op hom. Mooi so Viljoen!

Ons hoor graag van ander lekker goed, prestasies en spog wat gebeur het.

Wednesday, March 2, 2011

Een jaartjie oud

Gedurende Desember het Souneke 1 jaar oud geword en sy was so gelukkig om haar ouma, oupa wat ver bly en tannie hulle ook daar te he.

Page2

Hier word daar darem lekker partytjie gehou.

Page1

Hier is sy saam met oupa Andre (Dreyer), tannie Madre, ouma Tes, ek kan nog nie glo sy is al so oud dat sy ouma is nie :-), pappa Fransie en mamma Mariska.

Page3

En sommer 'n paar bonus foto's. Kyk net daai pragtige glimlag. Dankie dat julle die foto's met ons gedeel het.