Monday, April 26, 2010

Verjaarsdae 26 April - 2 Mei

Hierdie week se ons baie geluk aan:

TANNIE BOKKIE
op die 30 ste
TJ CAMPBELL

op die 1ste
en
CARLU PIENAAR
op die 2 de
Hoop dis 'n baie spesiale dag en dat julle sommer baie bederf gaan word.

Tuesday, April 20, 2010

Nog 'n troue

Baie geluk aan James (Holloway) en
Leane (Botha) met julle
huwelik op 31 Maart 2010
Vir nog foto's kan julle hier gaan loer


Monday, April 19, 2010

Verjaarsdae 19 - 25 April

BAIE GELUK HIERDIE WEEK AAN:

PIETER VILJOEN
op die 19 de
*************************
NICOLE STRICKLAND
op die 20 ste
*************************
GABI WUISTER

op die 24 ste
*************************
LOUIS KOEN

op die 25 ste
*************************
Ek hoop julle het 'n wonderlike dag en verjaarsdag!

Monday, April 12, 2010

Verjaarsdae 12 - 18 April

Hierdie week se ons baie geluk aan:

MICHAEL VILJOEN
op die
15 DE
saam met
ANDRE DREYER

**********
DENISE VAN VUUREN
op die
17 de

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE
MAG DIT 'N BESONDERSE DAG EN SPESIALE
NUWE LEWENSJAAR WEES

Monday, April 5, 2010

Verjaarsdae 5 – 11 April

Hierdie week se ons geluk aan

KARIN HEYNS

(Oom Henry se dogter)

op die 5 de

**********

DANIEL VILJOEN

(Oom Dan se seun)

op die 6 de

**********

YVONNE STRICKLAND

DEBBIE GROBLER
(Denise se dogter)

en

JOHAN DU TOIT

(Estelle se seun)

almal op die

9 de

*********

En nog ‘n

JOHAN DU TOIT

(Estelle se man)

op die

11 de

**********

BAIE GELUK ALMAL VAN JULLE

EK HOOP DIS ‘N WONDERLIKE DAG

EN WONDERLIKE JAAR WAT VOORLE