Monday, March 29, 2010

Verjaarsdae 29 Maart – 4 April

Ons verjaarsdae hierdie week is:

Terence Fullex

op die 30 ste

saam met

Simone Viljoen

**************************************

Beaty Viljoen

op die 31 ste

**************************************

Nelmari Holloway

DSC_0036

op die 2 de

BAIE GELUK MET JULLE VERJAARSDAE

MAG JULLE SOMMER LEKKER BEDERF WORD

EN 'N WONDERLIKE NUWE LEWENSJAAR HE

Monday, March 22, 2010

Verjaarsdae 22 – 28 Maart

Skuus dat ek bietjie laat is, maar ons het getrek en die internet is nog gekoppel nie. Besig om ‘n lekker hoe spoed fibre kabels in te sit :-).

Ons verjaarsdae hierdie week is

Michael Viljoen

op die 22 ste

********************************

Viljoen Dreyer

op die 23 ste

********************************

Valerie Koen

Novemberc. 2009 193

op die 26 ste

*********************************

Andre Prinsloo

op die 27 ste

ONS WENS JULLE ALMAL ‘N WONDERLIKE DAG

EN ‘N BAIE GESEENDE NUWE LEWENSJAAR TOE

HOOP JULLE WORD BAIE BEDERF OP JULLE VERJAARSDAG

Monday, March 15, 2010

Verjaarsdae 15 - 21 Maart

So in die middel van Maart se ons baie geluk aan:

KARINI VILJOEN
(Oom Piet se skoondogter)
op die
16 de
saam met
ANDRE HEYNS
(Oom Henry se skoonseun)
***********************
MARIE HAMMAN
(Billy se jongste)
op die
20 ste
BAIE GELUK JULLE DRIE.
ONS WENS JULLE ALLES VAN DIE MOOISTE
TOE VIR DIE DAG EN JAAR WAT VOORLE

Thursday, March 11, 2010

'n Verlowing ....

Madre Dreyer (oudste dogter van Tertia en Andre Dreyer) het verlede week verloof geraak aan Ernst Petersen. BAIE GELUK JULLE TWEE EN STERKTE MET AL DIE TROUREELINGS!

Tuesday, March 9, 2010

Nog 'n ouma spog

Nog 'n ouma wat spog met haar kleinkind en ek het nooooooiitttt gedink jy sal so oud word nie, is Tes. Sy se klein Souneke is nou 2 maande oud en weeg reeds 5.6 kg! Kyk net daai hartseer en gelukkig gesiggies :-).
Hoop julle gaan gereeld van haar foto's stuur hoor sy's pragtig!

Monday, March 8, 2010

Verjaarsdae 8 - 14 Maart

Ons verjaarsdae hierdie week is:



CHRISTINE VILJOEN
(kleindogter van oom Piet)

en



JACQUES WUISTER
(kleinseun van tannie Babsie)



op die

8 STE

**************************

HOUGH MARITZ

(tannie Tossie se kleinseun)

op die

9 DE

**************************

CHRISTELLE OBERHOLZER

(dogter van oom Henry)

op die

10 DE

**************************

EUAN ROY
(oom Piet se agterkleinseun)



op die



14 DE


Hy word 'n hele twee jaar oud!
(Ouma Maxie het hierdie foto van haar blompot ingestuur - dankie Maxie ons waardeer. Nou kan ons ook sien hoe oulik en groot die klein mannetjie geword het.)



BAIE GELUK AAN ALMAL VAN JULLE

ONS WENS VIR JULLE 'N WONDERLIKE DAG

EN 'N BAIE GESEENDE NUWE LEWENSJAAR TOE

Monday, March 1, 2010

Verjaarsdae 1 - 7 Maart

En so breek maand nr 3 van die jaar aan en ek weet nie van julle nie, maar my voete vat skaars grond. Hierdie week het ons heelwat "jonger" familielede wat verjaar ....
LAWRENCE FREEMAN
(oom Piet se agterkleinseun)
wat 4 jaar oud word!
saam met
ELMARIE STEMMET
(tannie Joy se skoondogter)
op die 1ste
**********************
DANELLA VILJOEN
(Oom Dan se kleindogter)
wat 20 word ~

op die 2 de
**********************
HENCO GERMISHUYS
(tannie Babsie se agterkleinseun)
wat 9 word
~
saam met
JULIA FREEMAN
(oom Piet se agterkleindogter)
wat 6 word
op die 4 de
***********************
ONS HOOP JULLE HET 'N WONDERLIKE DAG
EN JAAR WAT VOORLE
BAIE GELUK!!
ns Ons het geen foto's nog ooit gehad van Lawrence en Julia nie. Iemand wil nie dalkies 'n foto vir my stuur nie?