Wednesday, October 28, 2009

Die vele gesigte van die Neethlings

Soos julle weet bly Renier en Monique (Ronelle & Hennik se dogter) ook hier in die UAE en wel in Dubai. As julle so kyk na die foto's, kan julle sien dat die twee die laaste tydjie soos 'n verkleurmannetjie gereeld van "klere" verander het. :-).

Page1

Tydens Monique se onlangse verjaarsdagpartytjie.

Page2

In die woestyn soos toeriste en ook as Sheikh Renier en Sheikha Monique.

Page3

En by 'n onlangse partytjie

Dit lyk asof hulle die plek geniet, maar ek's seker dat hulle ook die familie by die huis mis.

Monday, October 26, 2009

Verjaarsdae 26 Oktober - 1 November

Na verlede week se klomp verjaarsdae is dit hierdie week net een wat verjaar.


BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG


OP DIE 26ste


DIEGO


de Gouveie


( Bennie en Zet se kleinseun)


Ons hoop dis 'n wonderlike dag vir jou

Wednesday, October 21, 2009

Een jaar oud partytjie

Die 10 de van die maand het klein Marizelle 'n hele EEN JAAR oud geword.

1b

Daar is groot partytjie gehou en hier is sy saam met haar pappa en mamma.

Page3

Soos dit 'n goeie eenjaar oud partytjie betaam was daar klompe lekker eetgoed en presentjies om oop te maak.

Page2

Daar is ook lekker gekuier saam met oa haar oumas, oupa, oupagrootjie, peetma en peetpa en ander.

8933_158550462279_720037279_2633797_3069668_n

Nou vir die volgende mylpaal ... loop ... en sy lyk reg daarvoor,

Monday, October 19, 2009

Verjaarsdae 19 - 25 Oktober

'n Week PROPVOL verjaarsdae. Miskien dop daar iewers 'n ou foto'tjie ook uit.

Op die 19 de

TUNIN
Roy
(Maxie en Diekie se skoonseun)


*********************************
CLAUDIA
Freeman
(Oom Piet en tannie Babsie se kleindogter)

OP DIE 20 ste

saam met

REUBEN
Grobler
(Eddie en Yvonne se kleinseun)

wat 5 word

****************************
WIAAN
Heyns
(Oom Henry en tannie Beatie se kleinseun)

op DIE 21 STE

******************************

MAYA

Roy

(Maxie en Diekie se kleindogter)

word 4 jaar

OP DIE 24 STe

*********************************

die 25ste is dit die beurt van

GP
VAN NIEKERK


saam met



THOMAS
CAMPBELL

EN

LIZA
BURDEN
(Agterkleindogter van tannie Babsie en oom Preuss)

wat
2 word

AAN ALMAL VAN JULLE

BAIE SPESIALE VERJAARSDAGWENSE

ONS HOOP DIS 'N BESONDERSE DAG

EN NUWE LEWENSJAAR

Monday, October 12, 2009

Verjaarsdag 12 - 18 Oktober

Ons verjaarsdag hierdie week op die 16 de is



MAXIE
Oosthuizen
(dogter van Oom Piet en tannie Babsie)
BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG
HOOP DIS 'N WONDERLIKE DAG PROPVOL BEDERF
EN 'N GESEENDE NUWE LEWENSJAAR!!!

Wednesday, October 7, 2009

Nuus van klein Michael nou 6 maande

Die tyd gaan darem gou verby en ek kan byna nie glo dat Michael alreeds 6 maande oud is nie. Sy pappa (Sarel) stuur hierdie "stories" en foto's.Die somer is nou hier en hy's 'n ou wat hou van water. Hy het ook pa se bike gesien en ek dink daar is beslis 'n liefde daar ook. Ek weet nog nie hoe die oumas daaroor voel nie???? Ma vat hom gereeld buitentoe en ek is nie seker wie dit die meeste geniet nie. Saterdag het hy sommer in die tuin onder die boom aan die slaap geraak. Hy's baie opgewonde oor die loopring wat gawe mense hom gegee het. So groet ons dan tot volgende keer met 'n oulike smile.
Dankie Sarel!

Monday, October 5, 2009

Verjaarsdae 5 - 11 Oktober

Hierdie week se ons geluk vir:

SCHALK
Viljoen
(seun van Oom Sammy en tannie Bokkie)
OP DIE
6 de
********************************************
EN
MARIZELLE
Geyser
(agterkleindogter van tannie Tossie en oom Gerhard)
WAT 'N HELE EEN JAARTJIE OUD WORD
OP DIE 10de
EK HOOP DAT JULLE 'N WONDERLIKE DAG VAN
BEDERF SAL HE EN DAT DIE NUWE JAAR
VOL SEENINGE SAL WEES
En stuur vir ons daai foto's van haar eerste partytjie!!

Wie weet miskien, net miskien gebeur daar 'n wonderwerk en kry ons 'n foto van Schalk se verjaarsdag :-)