Monday, September 28, 2009

Verjaarsdae 28 September - 4 Oktober

Ons verjaarsdagmense hierdie week is:

MONIQUE NEETHLING
(tannie Ruth se kleindogter)


wat op die 30ste verjaar!

saam met

HANNAH PREUSS
(agterkleindogter van tannie Babsie)
wat 5 word

********************************

Op die 2 de OKTOBER

is dit

TANNIE JOY STEMMET

se ???? ;-) de Verjaarsdag!!

BAIE GELUK JULLE DRIE

HOOP DIE DAG EN JAAR IS VIR JULLE

PROPVOL VREUGDE

EN SEENINGE


Monday, September 21, 2009

Verjaarsdae 7 - 27 September

Die afgelope twee weke het ek bietjie gesukkel om 'n blog opgelaai te kry, en in die tyd het daar mense verjaar. Ek vertrou dat julle almal 'n spesiale dag gehad het en dat julle familie en vriende julle uit julle sokkies uit bederf het.
VERJAARSDAE VIR HIERDIE WEEK 21 - 27 SEPTEMBER
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag 21 September
WERNER VAN ZYL
(Jeanette se skoonseun)
*********************************
VERJAARSDAE WEEK VAN 14 - 20 SEPTEMBER
Niemand het verjaar nie
*********************************
VERJAARSDAE WEEK VAN 7 - 13 SEPTEMBER
PIETER STEMMET
(tannie Joy se seun)
OP DIE
7 de
saam met
ANGELIQUE PREUSS
***********************************
Ek hoop dat julle 'n wonderlike dag gehad het!!
BAIE GELUK!!!